NASIONALE NUUS: KYK VIDEO – Opvolg: Slagoffer sê hy gaan sake maak

Foto: Middelburg Observer

Mnr. Slabbert, ’n oud-speurder van Pretoria, het vanmiddag aangedui dat hy reeds by die polisie was en sake gaan maak teen sy aanvallers.

Intussen het mnr. Brian Clarke, wat vir die wrede aanval verantwoordelik was, aan www.mobserver.co.za, gesê dat hy videomateriaal beskikbaar sal stel om te bewys dat hy eerste aangeval is, berig die Middelburg Observer.

LEES OOK: Man met klip doodgeslaan

“Hy en nog twee mans het Slabbert vir sowat ’n kilometer gejaag, met twee ander motoriste wat met bakkies aan die jaagtog deelgeneem het.”

Volgens die Middelburg Observer is Slabbert soos ’n dier vasgekeer, weer pad toe gejaag en op die sypaadjie platgeduik.

LEES OOK: Man aangerand deur studente

Om die volledige artikel te lees, besoek asb ons susterpublikasie die Middelburg Observer.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

 

 

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

pta_moot ptaeast ptanorthgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
Social media users fight ‘censorship’