Hoërskool Eldoraigne presteer met TuksSkole reeks

Eerste netbalspan van Hoërskool Eldoraigne

Die wintersportseisoen het amptelik afgeskop.

Hoërskool Eldoraigne het onlangs kragte met Hoërskool Pietersburg gemeet, in hul eerste wintersportwedstryde vir die TuksSkole-reeks 2017.

Eldoraine wens al die leerlinge en afrigters geluk met hul prestasies.

Die eerste netbalspan en eerste rugbyspan het as wenners uit die stryd getree.

Die rugbytelling was 26-10 en die netbaltelling 34-13.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Eldoraigne se leerders kan spel