Laerskool Wierdapark Redenaars sê hul sê in viervoud

Carla Hugo, Tjaart de Wet, Anja Reyneke en Jayden Locke.

Hierdie vier spanlede van Laerskool Wierdapark het hul staal met die Super 12 Redenaarskompetisie gewys wat op 3 en 4 Maart by Laerskool Hennopspark plaasgevind het.

Wees gewaarsku. Met hulle moet jy nie moeilikheid soek nie.

Hulle praat ’n hond uit ’n bos uit.

Daar het altesaam 17 spanne aan die kompetisie deelgeneem, maar hierdie vier het die eerste plek behaal.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Wiedapark se karate eindig goed