NASIONALE NUUS: Ma en dogtertjie sterf in Schoemanskloof botsing

Die wrak van die bakkie waarin hul verongeluk het. Foto: Laevelder

ELANDSHOEK – ‘n Ma en kleuter is vroegaand in ‘n kop-aan-kop botsing in die Schoemanskloof omgewing dood.

LEES OOK: Ma en dogter dood na gru-botsing

“Dit moes tussen 17:00 en 18:00 gebeur het. Ons is net na vyf ontbied,” het mnr. Jaco Grobler van Van Wettens insleepdiens gesê, berig die Laevelder.

LEES OOK: Baba wat in Maandag se ongeluk dood is, se naam bekend

Volgens die Laevelder ondervra die polisie tans die bestuurder van die vragmotor. Hoe die ongeluk gebeur het, is nog nie bekend nie.

Om die oorspronklike berig te lees besoek gerus ons susterspublikasie die Laevelder.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

pta_moot ptaeast ptanorthgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
NEWSFLASH: Translux bus catches fire