Sportman van die jaar doen dit weer

Rico Coetzer is Laerskool Swartkop se top atleet.

Laerskool Swartkop se top atleet Rico Coetzer het sy atletiekseisoen op ’n hoë noot afgesluit.

LEES OOK: SuperSport Rugby Challenge kicks-off

Hy het aan die SA Kampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem en goud verwerf in die 1 200m met ’n tyd van 3:49.

Alhoewel hy die SA rekord net-net gemis het, het Coetzer deur die hele seisoen kop en skouers in sy item uitgestaan.

LEES OOK: Skitter-atletiek in bewolkte weer by A-bond interhoër

Hy het dit reg gekry om by elke vorige byeenkoms die bestaande rekord te verbeter.

Coetzer sit egter nie stil nie en oefen volstoom vir die skole landloopseisoen wat eersdaags begin.

Hy is vroeër ook aangewys as 2016 se Sportman van die jaar.

LEES OOK: Hoërskool Oos-Moot wen B-bond atletiekbyeenkoms

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

pta_moot ptaeast ptanorthgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
Services as usual at Centurion municipality

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other