Laerskool Louis Leipoldt trots op Leipie finaliste

Zaskia Faul Gr 1 (voor op foto), Taenique Calitz Gr 5 (links agter), Monique Malan Gr 6 (middel agter) en Simoné Calitz Gr 6 (regs agter).

Die semi-finaal van die Miss Centruion Schools 2017 modelkompetisie was op 23 April by Centurion Lake Hotel gehou.

Talle hoërskool- en laerskoolmeisies vanoor Centurion het aan die uitdunne deelgeneem.

Laerskool Louis Leipoldt het vyf deelnemers gehad waarvan almal na die finaal deurgedring het wat op 30 Junie om 17:00 by Atterbury Teater gehou word.

Daar word van al die MCS-finaliste verwag om ’n verskil te maak in hul gemeenskap.

Hulle moet ’n voorbeeld stel van omgee en liefdadigheid.

Hierdie kompetisie gaan nie net oor ’n mooi gesiggie nie.

Gelde van die kompetisie word gebruik om vir minderbevoorregte matriekmeisies matriekafskeidrokke, naels en hare te voorsien.

Daar gaan ook verjaarsdagpartytjies vir minderbevoorregte laerskoolkinders gehou word.

Die finaliste samel ook komberse in wat aan behoeftiges geskenk gaan word.

Die wenners van die kompetisie doen die hele jaar liefdadigheidswerk.

Hierdie meisies wil graag ’n verskil maak. Leipies gee om vir hul gemeenskap.

Ons wens hulle en al die finaliste van die ander skole sterkte toe vir die finaal.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

  AUTHOR
Rekord Centurion

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Wierdapark trots op netbalspanne

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other