Laerskool Bakenkop se Gauteng Noord binneshuise krieketspan

Laerskool Bakenkop spog met 12 seuns (o.9 – o.13) wat gekies is vir die Gauteng Noord binneshuise krieketspanne.

Ten minste agt spelers verteenwoordig die skool elke jaar in die Gauteng Noord-span.

Party seuns word ook verder vir die SA-span gekies. Ons hou duime vas!

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Wierdapark se wiskunde is tops