HS Eldoraigne – Mounted Archery Prestasie

Jacques Horn ‘n graad 8-leerder aan Hoërskool Eldoraigne het die afgelope naweek deelgeneem aan die tweede Sanesa Mounted Archery kwalifiseerder, en het twee eerste plekke en ‘n derde plek gekry.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
HS Eldoraigne: Atleet gekies vir Statebond Jeugspele