Zwarrie skaakspanne maak goeie skuiwe

Eerstepsan. Anton Smith, JJ Prinsloo, Ruben Pieterse, Dearan Bull, Imiel Stapelberg en Simoné Grobbelaar

Die o.15A-Skaakspan van Hoërskool Zwartkop behaal ’n brons medalje en die eerstespan ’n silwer medalje in die afgelope liga.

Die eerstespan dring deur na die Gauteng Skaakkampioenskappe.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Zwarrie dansers wen goud