Zwarrie dansers wen goud

Zelmeri van der Merwe (graad 8), Kylie van der Merwe (graad 9), Mariaan Pieterse (graad 9) en Anouqe Hefer (graad 8).

Vier leerders van Hoërskool Zwartkop het onlangs aan die Artistikulta Danskompetisie deelgeneem.

Hulle het met hul kontemporêre dans die trofee gewen vir die Beste Senior-dansgroep.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Zwarrie pianiste presteer