Jare uitmekaar is broers skool se toppresteerders

Emile, Phillip, en Juan Diedericks. Foto's: Facebook

Die Diedericks-familie in Centurion het vanjaar weer bewys dat elkeen so slim soos die houtjie van die galg is.

Die drie Diedericks-broers, Phillip, Emile en Juan was elkeen onder Hoërskool Zwartkop se toppresteerders in hul matriekjaar.

Phillip het sy 2009-matriek-eksamen metagt onderskeidings geslaag. In 2012 het Emile sewe onderskeidings behaal.

Juan was verlede jaar (2015) in matriek en het ook met agt onderskeidings geslaag.

Flip Diedericks, pa van die drie toppresteerders, sê hy is uiters trots op sy seuns se prestasies.

“Ons het nooit die seuns gedruk om te presteer nie. Hulle is baie selfstandig en gedissiplineerd,” sê Flip.

“My vrou het ook tyd in haar loopbaan gemaak om seker te maak ons seuns kry genoeg ondersteuning om tot die beste van hul vermoëns te presteer.”

Al drie broers het ook ’n talent vir geldsomme.

Juan studeer vir ’n BSc in aktuariële wetenskappe. Emile vir sy honneurs in rekeningkunde en Phillip is ’n aktuariële-analis.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
  AUTHOR
Kristian Meijer
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

pta_moot ptaeast ptanorthgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
‘Police out to keep you safe’

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other