Schools

Cornwall Hill college provincial players

Cornwall Hill College preparatory has two rugby and one netball provincial player for 2017. Tyla Prost has been selected as centre for the u.13 Gauteng netball side. This is a phenomenal achievement as this elite group is selected from all the netball playing schools in the entire province. Not only is Prost a superb netball…

Arnold Classic skaak

Die span bestaan uit Kate Roberts, Melindie Reyneke, Johnny Erasmus, Talia Reyneke, Jandré Neethling en Jeandré Coetzee.

Graad 7 Wieries wen Meesterbrein Kompetisie

Daar is onder meer gekyk na nuusgebeure van die afgelope jaar, wetenskaplike benaderings, wiskundige konsepte en bekende figure en verhale uit die Bybel.

Rhootz revue

Hoërskool Centurion se revue “Rhootz” was weereens ’n hoogtepunt op die skool se kalender. Daar word geen oudisies gehou nie en meer as 340 leerders het die jaar aan hierdie puik produksie deelgeneem. Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114. Vir…

PUK Prestige sportreeks 2017

Hoërskool Zwartkop slaag vanjaar daarin om vir die vyfde opeenvolgende jaar die trofee vir die Kleinsporte in te palm.

Hoërskool Eldoraigne – Koorfees

Elke lid van elke koor het ’n bottel water en elke betrokke onderwyser van elke skool, het ’n mooi dankie-sê-geskenkie ontvang.

pta_moot ptaeast ptanorthgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other