PROPERTY TO LET

Accommodation to share / rooms to let


VALHALLA ROOMS TO LET Manlik bo 30jr, Edel, netheid, lojaal, geen roker, drank, dwelms. Geen ete of wasgoed. R2000pm + R1000dep. SMS(nie bel) 082‑340‑8991 - VP021683


LYTTELTON Dringend beskikbaar! Kamer in gemeensksplike huis met gemeentskaplike stort en kombuis. 2de kamer met gemeenskaplike badkamer en kombuis. Oop parkering.Streng keurings proses! Naby Shopritewinkelsentrum,UNITAS hospitaal. Gautrain bekombaar per fiets.Vir die wat kommune lewe kan vat. Moet ` volhoubare werk hê. Deposito en eerste maand se huur vooruit betaal vir R2370 Kleiner kamer teen R1865 Melissa 084 807 5566 - OC001268

Top