VACANCIES

General


PLATINUM LIFE R17000pm Data - Genereringsposte beskikbaar Vereistes: Voltooide Graad in enige studierigting Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels Verwagte Salaris van R17000 pm Uitstekende groei geleenthede. Stuur cv na recruitment@platinumlife.co.za - VP019900


AANSTELLING VAN Bemarkings bestuurders by Internasionale mpy gestig 1987. Potensiële inkomste 12K-18K pm. Ons bied: - Vinnige groei/ bevordering - Volledige opleiding en ondersteuning Vereistes: - Sterk verbale kommunikasie vermoë - Georganiseerd - Self gemotiveerd - Mense moet jou passie wees. Stuur CV na hr@tgnsa.co.za - AM019861


Ons diens rekord bestaan al 3 dekades met 9 verskillende besighede en takke oor 4 lande Ons brei uit en benodig * Kandidate om opgelei te word as takbestuurders * Verkoops en bemarkings bestuurders Ons Bied * Langtermyn groei geleenthede * Pakket word bespreek gedurende die onderhoud Stuur CV: bianca@cclglobal.co.za (Let wel: Geen kansvatters!!!) - AM019862


Ons maatskappy is opsoek na n dame vir n administratiewe pos in Centurion. Pastel kennis sal n voordeel wees. Stuur asb CV`s na cathy@ 360frameless.co.za - AM019867


Well established Sensual/Professional Massage Studio in Pretoria East seeks well spoken and elegant ladies for fantastic job opportunity. All training provided. High earning potential. Acccomodation offered. Call 076 388 5620 - AM019813


Barman by sports bar in Centurion. Eie vervoer met geldige lisensie. Idiaal vir student en moet Afrikaans kan praat. Kontak 083‑306‑5519 tussen 8vm en 5nm vir onderhoud. - AB017369


Dierekliniek in Centurion Benodig `n Junior Ontvangs en Verkoopsdame Voltyds insl naweke en vakansiedae Vereistes Woonagtig in Centurion EIE vervoer Engels en Afrikaans magtig Eerlik, Vriendelik en Opreg Stuur CV aan ontvangsvet@gmail.com - AB017374

pta_moot ptaeast ptanorthgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other