Hannes van Tonder te sien by Pierneef Teater

Kom geniet Hannes se vertoning en word weggevoer met sy unieke stem en lekker Afrikaanse treffers.

Bespreek nou vir ‘n vertoning saam met Hannes van Tonder – Sondag, 27 Oktober by Pierneef Teater.

Hannes van Tonder is wel bekend vir sy Bles-tipe stem wat vir hom ‘n groeiende aanhangerbasis skep regoor die land.

Op ‘n geslaagde en baie sjarmante wyse tokkel Hannes jou nostalgiese hartsnare en herinner jou hoekom dit lekker is om in Afrikaans te sing en lief te hê.

Geniet die lekker musiek vir net R100 per persoon.

Besprekings: 012 329 0709  of by Nelia op 072 854 8584  of neliavt@gmail.com

COMMENTS

pta_moot ptaeast ptanorthgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Tennis marathon om siek speler te help