EVENTS

Events at: Atterbury Teater

Kevin Leo – “Juwele op my pad”

Na 20 jaar in die Suid Afrikaanse musiekindustrie, bly Kevin Leo alom bekend as een van ons heel beste en mees veelsydige sangers. Hy kom deel spesiaal met jou sy musiekjuwele wat hy oor die jare bymekaar gemaak het, met klavierbegeleiding deur die uiters begaafde Matthys Maree. Kevin is dan ook hierna op pad na…

VerSKRIKKELik Snaaks 2

VerSKRIKKELik Snaaks 2 is ’n komiese keur van sketse met onder andere Lizz Meiring, Melt Sieberhagen en Hannes Brümmer. Hier gedy fynspot, selfspot, verbeeldingryke satire en fantasmagoriese karakters  in ’n ontploffing van hoë standaard humor. Aanbeveel vir oopkoppe,  liefhebbers van fynspot, skerpskets-komedie en slimdenkers. Hierdie komiese skouspel vertoon 13 Desember 20:00 by die Atterbury teater. Kaartjies…

Jakkals & Leeu hou Kersfees-konsert

Ná die sukses van die Voshaarnooi-video en liedjie op kykNET en YouTube (30 000 trefslae), het Jakkie Louw en Kevin Leo dit goed gedink om ‘n vertoning saam te stel en ‘n DVD op te neem – so het Jakkals en Leeu ontstaan. Die kombinasie van die twee sangers is briljant en Kevin Leo se humor is…

Sandra Prinsloo te sien in ‘Oscar et la dame’

“Liewe God, My naam is Oskar, ek is 10 jaar oud, en dis die eerste brief wat ek aan jou stuur, want ek het nie voorheen tyd gehad nie. Ek moes leer.” Sandra Prinsloo skitter in haar nuwe eenvrou-vertoning: Die tragikomiese Oscar et la dame. Dié roerende verhaal van die kankerlyertjie Oskar, en ouma Rosa wat…

pta_moot ptaeast ptanorthgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top