Louis Leipoldt presteer by Centurion-kunstefees

Voor van links is: Hugo Strydom, Vian van Breda, Minke Dekker, Marcel de Waal en Dawid van den Heever. Tweede ry: Paul Strydom, Tanya Janse van Rensburg, Mia van den Heever, Luché Steyn, Chanté Kruger, Yixuan Feng en Lander Tollig. Derde ry: Barend Bruwer, Bianca Gouws, Danike Korf, Janke Coetzee en Aaron Tollig. Vierde ry: Paul Sweers, Phillip van Amerom en Louis van den Heever.

Leerders van Laerskool Louis Leipoldt spog met uitstekende resultate vir drama wat hulle onlangs by die Centurion-kunstefees verower het.

Die Leipies het 25 items gewen.

Daarmee saam het hulle 107 A++’e en 86 A+’e verwerf.

Die Leipies het ook die Woordspel trofee gewen in die graad 4-7 afdeling.

 

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Magic created on Centurion stage