Laerskool Swartkop maak reg vir GIZA

Marlé Venter en Rico Coetzer

Laerskool Swartkop se twee topatlete maak gereed om eersdaags aan die GIZA-kampioenskappe deel te neem.

Die twee atlete het al gesorg vir baie opwinding.

Marlé Venter is onoorwinbaar in gewigstoot en diskus.

Die vinnige langasem, Rico Coetzer, het sover by elke byeenkoms van die seisoen die bestaande rekord verbeter.

Die een rekord was in die 100m en nog ses ander in die 1 200m.

 

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Centies know archery