Baie dankie aan dr. Johan en ds. Neville

 

Ek dreig al lankal om ’n briefie van dankbaarheid te skryf.

Wanneer ek kans kry om Rekord te besigtig, blaai ek eerste na die jarelange bemoedigende boodskap van dr. Johan of van ds. Neville Nordan.

Ons gesin hou nie van slegte nuus nie en vermy koerante maar dié bemoedigende boodskap elke week, kan nie anders om mens op té lig.

Dis waarlik té bemoedigend om in Mondi se sak te beland.

Meestal word dié boodskap rondgestuur na gesinslede om te lees en veilig gebêre om in ’n boek te plak vir weer lees.

Sal interessant wees om meer van dr. Johan te weet?

Dr. Johan en Neville, weet asb dat jul bemoedigende boodskappe werklik waardeer word. Doen asb so voort.

Groete

  AUTHOR
Kayla van Petegem

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Take the off-road less travelled