Arnold Classic skaak

Laerskool Swartkop het weer puik vertoon by die Arnold Classic toernooi waar die senior skaakspan algeheel derde geëindig het.

Die span bestaan uit Kate Roberts, Melindie Reyneke, Johnny Erasmus, Talia Reyneke, Jandré Neethling en Jeandré Coetzee.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  AUTHOR
Rekord Centurion

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Tshwane Classic goes green