Zwartkop se eie Blou Bulle

Een o.19- en ses o.16-rugbyspelers van Hoërskool Zwartkop is in die Blou Bulle-spanne opgeneem. Hierdie sewe-tal van ons rugby maak die skool uitsonderlik trots. Hulle gaan gedurende die Junievakansie aan die onderskeie Cravenweek-toernooie deelneem. Name vir foto-uitleg: Gerhard van der Merwe (o.16), Raymond Dodd (o.16), Janico van Rensburg (o.16), Kevin Marais (o.16), Phineas Zitha (o.19), Damian Rabie (o.16), Brendan Killian (o.16).

 

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Die vrou in die blou mantel