Laerskool Swartkop – Gr 7 SAASTA Astronomy Quiz

Vier van Laerskool Swartkop se Natuurwetenskap-slimkoppe het aan die eerste ronde van die SAASTA Astronomy Quiz deelgeneem en puik gevaar.

Laerskool Swartkop is as een van ses uit 25 skole aangewys wat deur is na die distrikskampioenskappe.

Micarney Janse van Vuuren, Francois Schutte, Kate Roberts en Lehandré Strydom gaan die skool weer by die distrikskampioenskappe op Vrydag 28 Julie verteenwoordig.

 

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Swartkop se langasemkampioen