HS Eldoraigne: Atleet gekies vir Statebond Jeugspele

Een van Hoërskool Eldoraigne se top meisie-atlete is gekies as deel van die 2017 Statebond Jeugspele span.

Die Suid-Afrikaanse Sport Konfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het die span aangekondig wat van 19 tot 23 Julie aan die 2017 Statebond Jeugspele in Nassau, Bahamas gaan deelneem. Dit is met trots dat ons aankondig dat ons eie Eldo, Antoinette van der Merwe gekies is as deel van die atletiekspan, wat net bestaan uit vier meisies en vier seuns. Antoinette ons is so bly vir jou, en ons almal staan bankvas agter jou.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Eldoraigne se leerders kan spel