Leerders blink uit in kunswedstryd

Photo: Stock Image

Laerskool Theresapark het besondere goeie prestasies behaal in voordrag, sang, kuns en gedramatiseerde poësie tydens die afgelope kunswedstryd.

Die skool het die begin van die jaar deur diep waters gegaan met die skielike afsterwe van ons vorige skoolhoof, Dr Hendrikz.

Die personeel en leerders het met ’n positiewe gesindheid elke dag voluit aangepak om die res van 2017 ’n groot sukses te maak.

 

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Zwarries blink uit met syfers