Nog drie zwarries haal die krieketkolf

Voor: mnr. Francois Viljoen (afrigter) en mnr. Kevin Jackson (krieketorganiseerder). Agter: Dylan van der Merwe, Darren Jansen van Rensburg en Ruan van der Merwe.

Drie Hoërskool Zwartkop seuns het onlangs meer as 30 ligawedstryde vir die eerste krieketspan gespeel.

Die skool het met ’n tradisie begin waar erkenning aan spelers gegee word wat hierdie prestasie van 30 wedstryde bereik.

Hierdie spelers se name word op ’n spesiale kolf verewig.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Zwartkop in krieket