Laerskool Wierdapark- boogskiet prestasie

Laerskool Wierdapark is voorwaar baie trots op Rheinhardt Vorster wat ingesluit is in die Junior Gauteng-span.

Die span neem deel aan die jaarlikse NASP Interprovinsiale Kampioenskappe wat op 4 Oktober 2017 in Uitenhage plaasvind.

Rheinhardt gaan ook aan die NASP Nasionale Boogskietkompetisie deelneem vanaf 5 – 6 Oktober, ook in Uitenhage, waar hy Laerskool Wierdapark gaan verteenwoordig.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Wierdapark se wiskunde is tops