Binneshuise krieketsterre

Marinus Langerman

Tydens die Oktobervakansie het Ruan Muller (o.12) en Marinus Langerman (o.10) hul nasionale spanne ondersteun as kaptein en onder-kaptein tydens die Binnenshuise krieket.

Muller is genooi om vroeg in November aan die proewe vir die Wêreldbekerspan vir 2018 deel te neem.

Langerman het SA kleure verwerf vir Binneshuise krieket (ICSA).

Baie geluk met julle prestasies en bly ons Groenkampioene in hierdie sport.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Zwarrie-tennissterre