Provinsiale kleure vir Laerskool Louis Leipold

Hierdie leerders het almal provinsiale en SA kleure ontvang in hul onderskeie sportsoorte.

Die volgende leerders van Laerskool Louis Leipoldt het almal provinsiale en SA kleure ontvang in hul onderskeie sportsoorte.

Voorste ry: Gimnastiek

V.l.n.r: Marionell Burger, Amonè Roux, Caitlin Handford, Mikayla Smit, Ankia Viljoen, Hanno Bester, Coenraad du Toit, Carlè Taljaard, Angelique Wilkenson, Kara Barnard, Reylin Eksteen (Gymstar level 2 Gimnastiek), Marcel de Waal, Reuben Meyer, Rudolph Britz, Ruben Griesel, Ulrich Grundling, Wilco Olivier en Rouxwaldo Strauss.

Wilco Olivier het Gauteng by vanjaar se SA Gym Games 2017 verteenwoordig.

Tweede ry Gimnastiek en Aksie Krieket.

V.l.n.r: Gabby Koeleman, Teanique Calitz, Megan van Dyk, Mia Drotsky, Luca Janse v Rensburg, Melissa Crane, Amy v.d. Merwe, Procia Britz, Alicia Hattingh, Alexandra Smith, Lara van der Poll, Leandri van der Walt, Kiara Grobbelaar, Layla Black, Anouk Coetzer, SG Roode en Lander Tollig.

Luca Janse van Rensburg was die o.10 Victrix Ludorum vir Tshwane Suid.

Derde ry Landloop, Atletiek, Aksie Krieket en Stoei.

V.l.n.r: Ewan Kielblock, Minke Dekker, Jano Jordaan, Amè van Breda, Li-Mari Dekker, Mia van den Heever, LD Dekker, Jean-Pierre Pretorius, Justin v Vuuren, Phillip van Ameron, Heinrich Muller, Divan v Tonder, Jonathan Wilson, Hardus Engelbrecht, Layton Wilson, Evert Kleynhans (Gauteng Noord Indoor krieket en SA Inland Diamond Indoor krieketspan), Jaco v.d Walt en Robbie Herroldt.

Evert Kleynhans het kleure ontvang vir Gauteng Noord Binneshuise Krieket en SA Inland Diamond Binneshuise krieketspan.

Agterste ry: Landloop, Atletiek, Tennis, Skaak, Rugby, Waterpolo, Dans en Sagtebal.

V.l.n.r: Dillon van Niekerk, Hanno Vosloo, Stiaan Grunenfelder (Tshwane Provinsiale kleure skaak), Waldo Koeleman (o.12 Blou Bul rugbyspan), Josua Markram, Wouter Kielblock, Barend Bruwer, Wiehan Labuschagne, Rianè Bosman, Dieneke Beukes (Distrikskleure Trail wedlope), Elnè Moolman (IFAA SA Gold Modern Dancing), Jenna van Doorene en Mirna Lombard.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Laerskool Wierdapark Redenaars Skitter