Bakies spog met twee langasem landloopatlete

Christian Greyling en Janika Louw.

Christian Greyling (gr.4) en Janika Louw in (gr.6) spog reeds vir ’n tweede jaar in ’n ry met dié prestasie.

Greyling en Louw het reeds aan die SA-kampioenskappe deelgeneem waar Greyling ’n algehele negende plek behaal het.

Bakies is baie trots op die twee atlete.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Laerskool Swartkop se langasemkampioen