Laerskool Bakenkop se Sosiale Wetenskap Distrik Olympiade wenner

Tarien Labuschagne

Tarien Labuschagne in Gr 6 van Laerskool Bakenkop het die sosiale wetenskap distrik Olympiade gewen, wat plaasgevind het in September-maand. Sy het weer op 24 Okt gaan deelneem aan die provinsiale kampioenskappe waar sy, uit oor die 500 deelnemers, in die top 30 geëindig het. Laerskool Bakenkop is baie trots op dié slimkop.

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Uitsig top-drie matrikulante

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends: