Hoërskool Uitsig top-drie matrikulante

Melissa Sibiya

Hoërskool Uitsig kan spog met ’n 96-persent matriek slaagsyfer vir 2017.

Die skool se top-drie presteerders is as volg:

Melissa Sibiya slaag matriek met vyf A-simbole en drie B-simbole.

Haar punte is as volg: Afrikaans eerste addisionele taal (93), Engels huistaal (77), wiskunde (78), rekeningkunde (87), lewenswetenskap (80), fisiese wetenskap (81), aardrykskunde (79) en lewensoriëntering (89).

ALSO READ: Hoërskool Zwartkop se top-drie

Maphula Lebelo, die skool se tweede beste matrikulant, slaag met vier A-simbole en vier B-simbole.

Maphula se punte is Afrikaans eerste addisionele taal (85), Engels huistaal (75), wiskunde (72), besigheidstudies (76), inligtingstegnologie (80), lewenswetenskap (75), fisiese wetenskap (80) en lewensoriëntering (82).

Tori Reyneke is die skool se derde beste matrikulant en slaag met vier A-simbole en twee B-simbole.

Tori se uitslae is Afrikaans huistaal (92), Engels eerste addisionele taal (79), wiskunde (66), besigheidstudies (92), lewenswetenskap (86), fisiese wetenskap (79) en lewensoriëntering (90).

Do you have more information about the story? Please send us an email to [email protected] or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

 

 

  AUTHOR
Jason Milford

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Uitsig lok meer as 30 skole na massa-aflosbyeenkoms

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends: