Hoërskool Centurion spog met twee toekennings

Van links na regs: Mnr. W. Burger (hoof); Me. S. Barnard en Mnr J. Prinsloo

Hoërskool Centurion het met trots die volgende toekennings van die Departement van Onderwys ontvang:

Toekenning 1: 100 persent slaagsyfer.

Toekenning 2: Me. S Barnard is aangewys as toponderwyser in toerisme in Tshwane-Suid. Haar matrieks van 2017 spog met ’n vakgemiddeld van 81.7 persent.

Toekenning 3: Mnr J Prinsloo is aangewys as toponderwyser in elektriese tegnologie in Tshwane-Suid. Sy matrieks van 2017 spog met ’n vakgemiddeld van 81 persent.

 

 

  AUTHOR
Rekord news

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Centurion’s top three matrics

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends: