Wie se hande is die skoonste?

Met nog ’n nasionale verkiesing om die draai, wonder baie Suid-Afrikaners of die ANC sy nasionale heerskappy gaan behou. Hierdie groep Suid-Afrikaners is van mening dat die ANC reeds 24 jaar aan bewind is en dat dit nooit goeie werk afgee, indien een party vir so lank ononderbroke regeer nie.

Daar word ook vinnig verwys na die NP omdat hul vir ’n aaneenlopende tydperk van 46 jaar in die kussings was.

Die vraag ontstaan dus, wie se hande is na so ’n lang termyn van regering die skoonste: die NP met sy apartheid, of the ANC met sy staatskaping?

Hou verder ingedagte, die Sharpeville slagting (van 21 Maart 1960) en die Marikana bloedbad (van 16 Augustus 2012), asook die onlangse wreedaardige dood van 144 sielkundige pasiënte met die Life Esidimeni tragedie en die menseslagting tydens die opstande van die skoliere van Soweto op 16 Junie 1976.

Dalk moet ek my vraag herfraseer: wie se hande dra die minste bloed?

Hentie Nortjé van Pretoria

  AUTHOR
Rekord Newspaper

Latest News

COMMENTS

Top
Subscribe to notifications

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: