SKOOL: Noord-Gauteng Stoei skoleliga 2018

Agter van links na regs: Gerdouw Kruger (Onderwyser), Francois Labuschagne (Kaptein), Divan de Jager, Johan Coetzee, Jeroen van Heerden, Jan-Boland Deysel (Onderwyser) Middel van links na regs: JG van Niekerk, Donovan Cook, Damian Swart, CJ Henning Voor van links na regs: Janco Bezuidenhout, Albert van Zyl, JJ Botes Afwesig: Liam Reitz. Foto: Verskaf

Die jaarlikse Noord-Gauteng Stoei Skoleliga het op Saterdag, 8 September 2018, by die Noord-Gauteng stoeisaal in Menlopark plaasgevind.

Tydens hierdie geleentheid het 13 spanne uit 11 skole deelgeneem.

Laerskool Wierdapark was die enigste skool wat twee spanne in die A-liga ingeskryf het.

Dié laerskool se stoeitalent lyk baie belowend vir die toekoms.

Die A-span het in die finaal teen Laerskool Monumentpark te staan gekom, 10 uit 12 gevegte gewen en gevolglik die kompetisie gewen met ’n eindtelling van 43-25.

Die B-span het teen Laerskool Constantiapark se A-span meegeding vir die bronsmedalje en naelskraap met 34-32 verloor en sodoende ’n vierde plek behaal.

Laerskool Wierdapark het vir die vierde agtereenvolgende jaar die trofee ontvang vir die Noord-Gauteng stoeiskool van die jaar.

Jano Vedder

Edward Bezuidenhout.

B-span
Agter v.l.n.r: Mnr Gerdouw Kruger (Organiseerder), Ryno Killian, Aldo Janse van Rensburg, Victor Koopmans en Mnr. Jan-Boland Deysel (Spanbestuurder);
Voor v.l.n.r: Ewan Fivaz, Hanré Claasen, JZ Erasmus, Xander Koopmans, Thomas Labuschagne en Liam Kotze.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  AUTHOR
Rekord Koerant

Latest News

COMMENTS

Top
Subscribe to notifications

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: