Hoërskool Eldoraigne trots op netbal-spelers

Izaane van Niekerk is aangewys as een van die top-15-netbalspelers tydens die NSA o.17 en o.19 toernooi. Photo: Supplied

Hoërskool Eldoraigne het vanjaar sewe netbalspelers tussen o.14 en o.19 wat ingesluit is by die onderskeie Gauteng-spanne.

Izaane van Niekerk (graad 11) was die afgelope vakansie deel van die o.17 Delta-span.

Die span het tweede geëindig by die NSA o.17 en o.19 toernooi.

Izaane is aangewys as een van die die top-15-spelers tydens die toernooi en is ook ingesluit by die top-35 wat later vanjaar SA proewe speel.

 

  AUTHOR
Reitumetse Mahope

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Hoërskool Eldoraigne presteer