School sport

Waterkloof as Noordvaal krieketkampioen gekroon

Pretoria spog met die beste skole krieketspan in die noordelike provinsies, nadat Waterkloof verlede week as die kampioen van die Gunn&Moore Noordvaal kriekettoernooi gekroon is.

Centurion wen rugby liga

Hoërskool Centurion het ’n opskudding die afgelope naweek veroorsaak deur Hoërskool Eldoraigne in ’n ligawedstryd 30-3 te wen! Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na [email protected] of skakel ons by 083 625 4114. Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe: Rekord Oos Rekord Noord Rekord Centurion Rekord…

Sutherland high school cyclist makes school proud

Sutherland high school learner Daniel Skews excelled in the Gauteng provincial track championships for cycling. The championships took place from 4 to 5 March. Skews won a gold medal for individual sprints and the 1 500m and a bronze medal for Individual Pursuit as well as the Time Trial. He was also recently invited to…

Menlopark wen wéér die A-bond interhoër

’n Totaal van 30 nuwe rekords is Vrydag by die Pretoria A-bond interhoër atletiekbyeenkoms op die Pilditch baan in die weste van die stad opgestel.
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Centurion Rekord
Rekord East
Rekord Moot
Rekord North


Your details:


Your friends: