VACANCIES

Business


GRAAD R-JUFFROU Benodig. Geen rokers. PDP voordelig. Stuur CV na orrelpypies [email protected] - AM021155


BEMARKING ADVISEURS Wetgewing wat in 2017 in werking tree en wat spesifiek op besighede en boere van toepassing is vereis `n spesialisdiens om nakoming te verseker. SERR Synergy bied so `n spesialisdiens om sodanige nakoming te verseker. Gevolglik is daar nou 8 posisies beskikbaar om ons diens aan besighede en boere te bemark. Ondervinding is nie `n vereiste nie aangesien toepaslike opleiding in-huis aangebied word. `n Vyfsyfer inkomste kan verdien word. Kontak Keletso by 012 807 0682 om `n onderhoud te reël. Suksesvolle kandidate sal Afrikaans en Engels magtig wees. Onderhoude word in albei bogemelde tale gevoer. - AM020785

Top